• Teken in
  • Ander Artikels

    Staatsbeheerde Denel in penarie, werkers boet – Solidariteit
    Die vakbond Solidariteit het vandag, nadat hy met die bestuur van die staatsbeheerde entiteit Denel vergader het, sy skok en kommer uitgespreek rakende die moontlike nie-betaling van Desember-salarisse aan werkers by die maatskappy. Die vakbond het gewaarsku dat die nie-betaling van salarisse tot groot onstabiliteit en arbeidsonrus kan lei wat  ... Lees meer
    Solidariteit sal onderwysers bystaan
    Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat hy enige onderwyser wat steeds onregmatig deur die Gautengse Onderwysdepartement se nuwe personeelvoorsiening geraak word met regshulp sal ondersteun. Dit volg nadat die onderwysdepartement onderneem het dat geen onderwyser as gevolg van oortollige poste afgedank gaan word nie. “Ons verwelkom die onderneming om  ... Lees meer
    Solidariteit veg vir gunstige loopbaanvooruitsigte in SAPD
    Die vakbond Solidariteit het ʼn kommerwekkende prentjie geskets in sy verslag oor die gebrekkige loopbaanvooruitsigte van offisiere sowel as onderoffisiere in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Volgens die verslag is die onregverdige en ondeursigtige aanstellings wat die SAPD maak selfvernietigend en gaan dit die landsburgers duur te staan kom. Dit volg  ... Lees meer
    1 2 3 733
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close