BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Solidariteit en Sasol vandag by KVBA
Solidariteit en Sasol begin vandag met gesprekke by die KVBA in Johannesburg in ʼn poging om die uitgerekte staking van Solidariteit by Sasol te beëindig. Solidariteit staak teen Sasol se personeelaandeleskema wat wit werkers uitsluit. Die KVBA het ingevolge artikel 150 van die Wet op Arbeidsverhoudinge by die oplossing van  ... Lees meer
Solidariteit teleurgesteld dat loonskikking verdraai word
Hoewel die loonooreenkoms wat gister tussen Solidariteit, Amcu en Uasa met AngloGold Ashanti bereik is, as ʼn oorwinning vir kollektiewe bedinging beskou kan word, word dit nou oorskadu deur ʼn misleidende verpakking van die ooreenkoms deur die maatskappy en die Mineraleraad. Vir die myners, ambagsmanne en amptenare is op ʼn  ... Lees meer
AngloGold Ashanti-loonooreenkoms stel standaard
Die ooreenkoms wat Solidariteit en Amcu vandag met AngloGold Ashanti onderteken het, sal nou aan Sibanye-Stillwater en Harmony Gold voorgehou word as die salarisverhoging waaraan hierdie maatskappye moet voldoen om ʼn skikking te bereik. Die AngloGold Ashanti-ooreenkoms maak ondermeer voorsiening vir ʼn salarisverhoging van 6,5% in jaar een van die  ... Lees meer
1 2 3 775

Registreer / Register

Maak toe / Close