BEL ONS: 012 644 4300
Die krisis by die SAL raak alle Suid-Afrikaners:


Werknemers
by die SAL
 


Werknemers wat indirek
deur die SAL in diens
geneem word
 


Krediteure van
die SAL
 


Belastingbetalers wat
die sukkelende
staatsentiteit moet
befonds
 


Talle ander wie se belange
negatief geraak word deur
die chaos wat al ‘n geruime
tyd by die SAL woed.
 
In die lig hiervan het Solidariteit 'n sakereddingsaansoek gebring om stabiliteit by die SAL te bewerkstellig en om die onsekerheid rondom die SAL te verlig.

Volg hierdie skakel om ons volledige hofstukke te lees:


Lees die hofstukke hier
Vanweë die omvang, belang en verreikende gevolge van ons aansoek het ons hierdie blad geskep sodat ons volledige hofstukke in verband met die sakereddingsaansoek vir alle belanghebbendes beskikbaar is om te lees.

Registreer / Register

Maak toe / Close