Aansluitingsvorm
Sluit aan by Solidariteit en word deel van ons beroepsgemeenskap, laai die onderstaande vorm af, vul hom in en e-pos die vorm na diens@solidariteit.co.za
SAPD: Na-promosie Fase 1: 2019/2020
Klik hier om die brief wat deur luitenant-generaal Ntshiea geskryf is rakende die SAPD: Na-promosiefase 1, vir die 2019/2020- finansiële jaar, af te laai.
PAIA-bevorderingsvoorbeeld
Klik hier om die PAIA-bevorderingsvoorbeeld af te laai.
Toegang tot rekord versoekvorm
Klik hier om die toegang tot inligtingsvorm af te laai wat jy benodig vir die aanvra
vir inligting vanaf die SAPD.
Kontak besonderhede
Klik hier om die kontak besonderhede van die adjunk inligtingsbeampte af te laai. Hierdie dokument gee u toegang tot die kontakbesonderhede wat u mag nodig kry vir toegang tot rekords, navrae en versoeke.