BEL ONS: 012 644 4300

Die Suid-Afrikaanse Posdiens (SAPO) is die sesde staatsinstelling wat deur ons tot verantwoording geroep oor belastingplundery. Nie net plunder hulle ons belastinggeld nie, hulle beroof ook hulle werknemers van hulle lewensbestaan.

Miljoene rande se mediesefondsbydraes, werkloosheidsversekering, belasting en pensioengelde is sedert 1 April 2020 van hulle werknemers gesteel.

Dit is meer as wanbestuur; dit is suiwer bedrog!

Stop belastingdiefstal! Gee ons jou stem:





SAPO


Registreer / Register

Maak toe / Close