BEL ONS: 012 644 4300

9 April 2019

Solidariteit geniet weer erkenning vir lede in die MSP-kategorie by Sasol Secunda Synfuels Operations (SSO)

Beste Solidariteit-lid

Solidariteit kondig met genoeë aan dat die vakbond sy erkenning vir werkers in die MSP-kategorie by Secunda Synfuels Operations (SSO) teruggekry het.

SSO se bestuur het vandag bevestig dat Solidariteit volgens die Maart rekonsiliasie voldoen aan SSO se drempel ingevolge Sasol SA Region se erkenning standaarde.

Dit beteken dat Solidariteit in effek sy organisatoriese regte in die werkplek teruggekry het en dit sluit die reg in om lede in alle interne prosesse te verteenwoordig.

Solidariteit-groete

9 April 2019

Solidarity regains its recognition in respect of members in the MSP category at Sasol Secunda Synfuels Operations (SSO)

Dear Solidarity Member

Solidarity is pleased to report that the union has regained its recognition in the MSP category of workers at Secunda Synfuels Operations (SSO).

SSO Management confirmed today that as per the March 2019 remittance Solidarity meets the required threshold at SSO as per the Sasol SA Region recognition standards.

This effectively means that Solidarity has regained organisational rights in the workplace which include the right to represent its members at all internal processes.

Kind regards from Solidarity

Registreer / Register

Maak toe / Close