BEL ONS: 012 644 4300
  Artikels
Lize-Mari Labuschagne wrote: Die waarde van vriendskap
Deur Emsie MartinBaie mense worstel met eensaamheid en 'n gebrek aan vriende. Jy kan dalk 1 000 vriende op Facebook hê, maar hoeveel van hulle is ”werklik” vriende? Dit is maklik om 'n vriend te aanvaar en daarna op alles te reageer met 'n Like-knoppie (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Maak tyd om weer jouself te vind
Deur Emsie MartinSoms gebeur daar soveel dinge met jou dat jy jouself iewers langs die pad verloor en jouself nie meer ken nie.Oral kom daar veranderinge voor, nie net op die politieke, tegnologiese en ekonomiese terreine nie, maar ook in die sosiale (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Make time to find yourself again
By Emsie MartinSometimes so many things happen to one along the way that you don’t know yourself anymore.There are changes everywhere, not only in the political, technological and economic spheres, but also in the social structures within which one m (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Beskerm jou identiteit
Deur Emsie MartinIdentiteitsdiefstal is vinnig aan die toeneem. Volgens kenners word daar wêreldwyd elke twee sekondes iemand se identiteit gesteel.Tog glo die meeste van ons dat so iets nooit met ons sal gebeur nie, tot dit te laat is.Volgens TransU (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Protect your identity
By Emsie MartinIdentity theft is increasing fast. According to experts somebody’s identity is stolen every two seconds worldwide.And yet, most of us believe that this will never happen to us, until it is too late.According to TransUnion, South Africa (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Verstaan Alzheimer se siekte
Deur Emsie MartinOp 'n dag besef jy dat jy begin om goed te vergeet, jy verlê jou sleutels of bêre skoonmaakmiddels in die yskas ─ is dit normaal, of moet jy bekommerd raak?Maar in leketaal, wat is Alzheimer se siekte of dementia? Dementia is die oork (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Understand Alzheimer’s disease
By Emsie MartinOne fine day you realise that you are beginning to forget things, you misplace your keys or store your cleaning agents in the fridge ─ is it normal or should one begin to get worried?But, in layman’s terms, what is Alzheimer’s disease (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Start over ─ pay your credit card
By Emsie MartinIt’s a new year and the perfect time for a fresh start, but perhaps your vacation was a tad lavish and your credit cards operated to their limits. Now you need another year to pay your credit card debt. Here are a few hints to recover (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Begin nuut ─ betaal jou kredietkaart
Deur Emsie Martin Dis 'n nuwe jaar en die perfekte tyd vir 'n nuwe begin, maar miskien het julle dalk bietjie spandabel vakansie gehou en kredietkaarte tot op hul limiet gebruik. Nou het jy weer 'n jaar nodig om kredietkaartskuld te betaal. Hier is 'n pa (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Maak gelukkige kinders groot
Deur Emsie Martin As jy 'n ouer is, is jy altyd bekommerd oor jou kinders. Ander ma’s sal weet dit is deel van ma-wees om wakker te lê tot jy weet almal is tuis onder jou dak. Dan is ouers ook bekommerd omdat hul kinders opstandig en rebels raak, (Meer)
  • 10
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close