BEL ONS: 012 644 4300
  Artikels
Lize-Mari Labuschagne wrote: Verhouding tussen troeteldier en mens
Deur Emsie Martin Baie van ons kan nie altyd verstaan waarom daar mense is wat nie van diere hou nie, maar die band tussen mens en dier geniet wêreldwyd aandag vanweë die wedersydse voordele wat dit vir albei partye inhou. Diere word al hoe mee (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: The relationship between pets and people
By Emsie Martin Many of us cannot always understand why there are people who don’t like animals, but the bond between man and animals enjoys attention worldwide due to the mutual benefits it contains for both parties. Animals are being increasi (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Be careful when you buy a second-hand vehicle
By Emsie Martin Very few people can afford a new vehicle nowadays, but buying a used vehicle sometimes comes with a nasty surprise. The true condition of a vehicle often comes to light after the sale with a clever smooth-talking salesman influenci (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Wees versigtig met koop van tweedehandse voertuig
Deur Emsie Martin Daar is vandag baie min mense wat 'n nuwe voertuig kan bekostig, maar om 'n gebruikte voertuig te koop, gaan soms met onaangename verrassings gepaard. Dikwels kom die ware toestand van 'n voertuig eers aan die lig nadat die koop ged (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Jy is so pas met kanker gediagnoseer: Wat nou?
Deur Emsie Martin Om die woord ‘kanker’ uit jou dokter se mond te hoor ontlok ’n onbeskryflike reaksie. Jy luister met ongeloof, ondervind skok en vrees, naarheid spoel oor jou, en soms voel dit of jou hart vir ’n oomblik ophou klop. Dit is alles (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: You have just been diagnosed with cancer: What now?
By Emsie Martin To hear your doctor utter the word “cancer”, causes an indescribable reaction. You listen in disbelief, experience shock and fear, nausea overwhelms you, and sometimes if feels as if your heart stops beating for a second. All of th (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Hoe COVID-19-verwante stres jou liggaam affekteer
Deur Emsie Martin Die stres van die Covid-19-pandemie  en -inperking veroorsaak hoë vlakke van stres en angs. 'n Opname deur die SA Depressie- en Angsgroep (SADAG) van 1 200 mense in die eerste paar weke van die inperking het bevind dat 65% van hul (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: How COVID related stress is affecting your body
By Emsie Martin The stress of the COVID-19 pandemic and lockdown is causing high levels of stress and anxiety. A survey by the SA Depression and Anxiety Group (SADAG) of 1 200 people in the first few weeks of lockdown found 65% of them felt stress (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Maak altyd seker jy het 'n geskrewe huurkontrak
Deur Emsie Martin Skielik is baie huise beskikbaar op huurplatforms. In die nadraai van die Covid-19-uitbreking ervaring baie huurders egter finansiële swaarkry en moet vinnig van akkommodasie verander omdat hulle nie meer die huur betaalbaar op h (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Always have a written lease
By Emsie Martin All of a sudden there are many houses available on rental platforms. However, in the aftermath of the COVID-19 lockdown in SA, many tenants are facing financial hardship and having to relocate quickly because they can no longer aff (Meer)
  • 10
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close