BEL ONS: 012 644 4300
  Artikels
Lize-Mari Labuschagne wrote: Ginger is good for you
By Emsie Martin Ginger is definitely not everybody’s cup of tea but eating ginger daily has many health benefits, especially during this time when everybody wants to be as healthy as possible. Ginger is among the healthiest spices on the planet. Y (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Gemmer is gesond
Deur Emsie Martin Gemmer is beslis nie almal se gunsteling nie maar om gemmer te eet het baie gesondheidsvoordele, veral nou dat almal so gesond moontlik wil wees. Gemmer is van die gesondste speserye op die planeet. Jy hoef nie elke dag aan 'n stu (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Koronavirus: Belangrike inligting vir bloedskenkers
Deur Emsie Martin Daar is so baie vrae en onsekerheid oor so baie dinge, maar die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKBD) verskaf die volgende belangrike inligting. Die uitbraak van koronavirus (Covid-19) het 'n klomp vrae laat onstaan oor die risiko van b (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Coronavirus: Important information for blood donors
By Emsie Martin There are so many questions and uncertainty about so many things but this is important information given by the Western Cape Blood Service (WCBS). The outbreak of coronavirus (Covid-19) has raised a lot of questions about the ri (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Nursing staff and Covid-19
By Emsie Martin Currently nursing staff are in the frontlines and not all of them are prepared to talk about their emotions. According to an occupational therapist working in provincial and private facilities, in their careers the exposure is n (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Verpleegpersoneel en Covid-19
Deur Emsie Martin Verpleegpersoneel is tans in die voorste linies en nie almal van hulle praat graag oor hul gevoelens nie. Volgens ’n arbeidsterapeut wat in provinsiale en privaat fasiliteite werk, is die blootstelling in hulle beroep nie so i (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Alkoholgebruik mag die immuunstelsel skaad
Deur Emsie Martin Daar is aansprake dat om alkohol te drink kan help om mense te beskerm teen SARS-CoV-2, die koronavirus wat Covid-19 veroorsaak. Dit is nie waar nie. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) beskerm alkohol jou nie teen (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Alcohol use may harm the immune system
By Emsie Martin There are claims that drinking alcohol can help protect people from SARS-CoV-2, which is the coronavirus that causes Covid-19. This is not true. According to the World Health Organization (WHO), alcohol does not protect you agai (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Maniere om van skuld ontslae te raak
Deur Emsie Martin Mense is tans onseker oor die toekoms en vir die wat nou geen inkomste het nie, met onbetaalde verlof is of net ’n gedeelte van hul salaris ontvang, is die toekoms duister. Indien dinge nie verbeter nie, wat ek glo nie gou sal ge (Meer)
Lize-Mari Labuschagne wrote: Ways of ridding yourself of debt
By Emsie Martin Currently people are unsure about the future and for those who now have no income, are on unpaid leave of just receiving a portion of their salaries, the future looks gloomy. If things don’t improve, which I believe won’t happen so (Meer)
  • 10
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close