BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Afrikaanssprekendes gaan tot meer as 7 miljoen styg
Afrikaanssprekendes se getalle gaan teen 2031 tot net meer as 7 miljoen styg. Dit is bykans 270 000 meer as in die 2011-sensus. Die getalle van sowel bruin as wit Afrikaanssprekendes gaan in die volgende paar jaar toeneem en in albei groepe is daar ʼn skerp styging in die getal  ... Lees meer
Noordwes bied 'n voorsmaak van nasionale gesondheid
Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat die Noordwes-provinsie se gesondheidsorgstelsel, wat al hoe meer aan die verval is, duidelik aantoon dat die staat nie oor die vermoë beskik om gesondheidsorg te bedryf nie; iets wat hy nou op ʼn nasionale grondslag wil uitrol. Dit volg ná verskeie mediaberigte wat  ... Lees meer
Solidariteit bereik gunstige loonaanbod met staalreus
Die vakbond Solidariteit het vandag aangekondig dat hy daarin kon slaag om gelyke grond met die staalreus, ArcelorMittal Suid-Afrika (AMSA), te bereik en die partye het ʼn loonooreenkoms onderteken waarby alle partye baat. Dit volg nadat die vakbond op 13 Julie sy dispuut met AMSA na die Bedingingsraad vir die Metaal-  ... Lees meer
1 2 3 768

Registreer / Register

Maak toe / Close