4 verbasende redes hoekom jy gewig aansit
![]() |
Jy eet die verkeerde soort kilojoule Jy tel jou kilojoules noukeurig en hou streng by jou aanbevole daaglikse inname – hoekom verloor jy dan nie gewig nie? ʼn Studie by die Universiteit van Texas in Austin, VSA, in 2006 het getoon dat deelnemers met die ideale gewig en oorgewigdeelnemers dieselfde … Lees meer |
Wat grimering wat al verval het aan jou vel doen
![]() |
Lize-Mari Labuschagne Almal het al die een of ander tyd daardie grimering gebruik wat eintlik al stokoud was, want hoekom sal ons nou eintlik iets weggooi wat nog nie klaar is nie? Vervaldatums dien egter ʼn groter doel as om jou net nuwe produkte te laat koop. Dit is … Lees meer |
Spatare: Rede tot kommer?
![]() |
Karen van der Berg Almal het dit al gesien. Daardie opsigtelike blou spatare wat soms baie duidelik op mense se bene voorkom. Spatare hou meestal nie ʼn gesondheidsrisiko in nie. Tog is dit nie iets wat ignoreer moet word nie. Wat presies is dit, wat veroorsaak dit en … Lees meer |
Wat om te doen as jou tande gevlek is
![]() |
Meg de Jong Al ooit vir jouself breed in die spieël geglimlag, net om agter te kom jou gebit is geler as die skitterwink wat jy jou verbeel het? Tandverkleuring het ʼn hele paar verskillende oorsake, maar dit is ʼn baie algemene toestand. Hier is wat jy moet weet. … Lees meer |
9 wenke vir 'n beter postuur
![]() |
Vermy ʼn slap houding Dit verhoog stres op jou ruggraat. Dit plaas ʼn las op die bene, spiere en gewrigte wat jou ruggraat in plek moet hou. Maar ʼn swak postuur is nie net nadelig vir jou rug nie. ʼn Voortdurende slap houding druk jou ingewande teen mekaar, en maak … Lees meer |