BEL ONS: 012 644 4300

Baie dankie dat u die skuldrekenaar ingevul het.

– Hoe werk dit nou?

’n Skuldberader van Solidariteit sal u adviseer en aandui of u vatbaar is vir skuldberading.

– Skuldberadingproses

Jy kan deur ʼn paar eenvoudige stappe tot by finansiële gemoedsrus en finansiële beterskap gebring word,
terwyl jy steeds die vermoë het om maandeliks te lewe en vir jou en jou gesin te sorg sonder om heeltemal
noustrop te trek. Stappe 1 tot 5 duur ongeveer 60 dae. Klik hier vir ʼn voorbeeld van ʼn tipiese skuldberadingsproses.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close