BEL ONS: 012 644 4300

Het jy ‘n idee vir ‘n slagspreuk? Deel dit met ons, en staan die kans om ‘n Kokoriba-wegbreek te wen!

Ons benodig jou hulp. Solidariteit bou al sedert 1902 saam aan ’n toekoms en ons wil hempies laat druk om ons 115de bestaansjaar te vier. Stuur vir ons idees vir slagspreuke om op die hempies te druk en staan die kans om ’n wegbreek vir vier by Kokoriba-wildreservaat te wen. Bepalings en voorwaardes geld, klik hier.

Sluitingsdatum: 15 Februarie 2017.

Kompetisie is tans gesluit

  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close