BEL ONS: 012 644 4300

Die vorm is tans gesluit.



Tydgleuf: 08:30 - 10:30

Reëlings vir die dag:

Weens Covid-19-regulasies sal elke gas se naam by die ingang afgemerk word en hulle koors sal gemeet word. Die wag by die hek sal ’n lys hê met die name van elke gas wat bevestig het dat hulle kom. (Dit is dus noodsaaklik vir elke gas om te RSVP indien u die dag gaan bywoon.)


Parkering:

Gaste kan by die studenteparkering stop. (Sol-Tech se studenteraad sal daar wees om die roete aan te wys).

Vir enige navrae, stuur gerus ’n e-pos aan feesdag@solidariteit.co.za







Registreer / Register

Maak toe / Close