BEL ONS: 012 644 4300
Solidariteit bou reeds 'n
geruime tyd aan 'n vry,
veilige en voorspoedige

toekoms in Suid-Afrika.
Die volgende groot stap is die bou van 'n nuwe kampus vir Sol-Tech. Hierdie projek gaan sowat R300 miljoen beloop en die kampus gaan ook vir koshuise en sportvelde voorsiening maak. Die grond is reeds aangekoop, bouplanne is opgetrek en bouwerk gaan reeds vanjaar begin.

Solidariteit nooi jou graag uit
na die Sol-Tech Skoudag.
Klik hier en stoor die Sol-Tech Skoudag op jou kalender
*Die kampus is op Solomon Mahlangu-rylaan geleë, reg langs die Waterkloof-lugmagbasis en skuins oorkant HI-Q Dastek. Die ingang op Solomon Mahlangu-rylaan sal duidelik aangedui word.

Registreer / Register

Maak toe / Close