VERANDERLIKE VRAE

 

 

 

Solidariteit Finansiële Dienste (FSP nommer: 15556) is ‘n geregistreerde finansiële diensverskaffer wat beide Solidariteit lede en nie-lede bystaan met onafhanklike, eerlike finansiële advies. Hierdie sakrekenaars is nie advies nie en moet bloot gesien word as ‘n hulpmiddel en indikasie van jou huidige situasie.

Vir advies en hulp rakende jou finansiës; vir bystand met ‘n groot finansiële besluit; of vir ‘n tweede opinie, kontak gerus ons kantore by 012 644 4360 / finadvies@solidariteit.co.za