BEL ONS: 012 644 4300

Solidariteit-lede sowel as hul afhanklike kinders tot op die ouderdom van 21 jaar mag vir die kompetisie inskryf. Die beurs geld net vir inskrywings vir 2020 by Akademia. Hierdie inisiatief beklemtoon maar weereens waarom Solidariteit soveel meer as ’n gewone vakbond is - ons beskerm ons lede se werk deur hulle reg op te lei! WAT WORD ALLES BY DIE BEURS INGESLUIT
Daar sal van enige beurswenner by Akademia verwag word om ’n skuldbewys in te vul voor so ’n beurs bekragtig word. Deur vir die Beurskompetisie aansoek te doen stem u in dat u inligting met 3de partye gedeel sal word binne die Solidariteit Beweging wat betrekking het tot die Beurskompetisie
Solidariteit-lede sowel as hul afhanklike kinders tot op die ouderdom van 21 jaar kan vir die kompetisie inskryf. Inskrywings moet aan Akademia se toelatingsvereistes voldoen.
Die kompetisie open 16 September 2019 en sluit 22 November 2019. Om in te skryf, voltooi die beursaansoekvorm hier.
Lees die bepalings en voorwaardes van die kompetisie hier >
Die beurs is onderhewig aan die algemene beursvoorwaardes wat op Solidariteit Helpende Hand se webwerf gelees kan word. Die wenner sal in die eerste uitgawe van Solidariteit Tydskrif 2020, sowel as op al Solidariteit se sosialemediaplatvorms bekendgemaak word. Wenners sal ook telefonies in kennis gestel word.
WAT KAN JY BY AKADEMIA STUDEER
B-COM GRAAD IN
DIPLOMA & SERTIFIKATE IN
WAAR IS AKADEMIA SE STUDIESENTRUMS?
Vir meer inligting oor die kursusse wat gevolg kan word, besoek www.akademia.ac.za.
Lees die bepalings en voorwaardes van die kompetisie hier.

Registreer / Register

Maak toe / Close