• Teken in
  • Beurskompetisie 2017
    Drie gelukkige studente kan 'n beurs wen om in 2018 aan Akademia te studeer. DIE KOMPETISIE SLUIT OP 29 NOVEMBER 2017
    Solidariteit-lede sowel as hul afhanklike kinders tot op die ouderdom van 21 jaar mag vir die kompetisie inskryf. Die beurs geld net vir inskrywings vir 2018 by Akademia. Hierdie inisiatief beklemtoon maar weereens waarom Solidariteit soveel meer as ’n gewone vakbond is - ons beskerm ons lede se werk deur hulle reg op te lei! WAT WORD BY DIE BEURS INGESLUIT
    Daar sal van enige beurswenner by Akademia verwag word om ’n skuldbewys in te vul voor so ’n beurs bekragtig word. Deur vir die Beurskompetisie aansoek te doen stem u in dat u inligting met 3de partye gedeel sal word binne die Solidariteit Beweging wat betrekking het tot die Beurskompetisie
    Solidariteit-lede sowel as hul afhanklike kinders tot op die ouderdom van 21 jaar kan vir die kompetisie inskryf. Inskrywings moet aan Akademia se toelatingsvereistes voldoen.
    Die kompetisie open 15 September 2017 en sluit 29 November 2017. Om in te skryf, voltooi die beursaansoekvorm hier.
    Lees die bepalings en voorwaardes van die kompetisie hier >
    Die beurs is onderhewig aan die algemene beursvoorwaardes wat op Solidariteit Helpende Hand se webwerf gelees kan word. Die wenner sal in die eerste uitgawe van Solidariteit Tydskrif 2018 bekendgemaak word. Wenners sal ook telefonies in kennis gestel word.
    WAT KAN JY BY AKADEMIA STUDEER
    B-COM GRAAD IN
    DIPLOMA & SERTIFIKATE IN
    WAAR IS AKADEMIA SE STUDIESENTRUMS?
    Vir meer inligting oor die kursusse wat gevolg kan word, besoek www.akademia.ac.za.
    Lees die bepalings en voorwaardes van die kompetisie hier.
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close