• Teken in
  • Ander Artikels

    Teenveldtog poog om afbrekende kunswerk te oorskadu
    Die vakbond Solidariteit loods vandag sy veldtog teen die afbrekende “F*** white people”-kunswerk deur Dean Hutton. Die veldtog het ten doel om hierdie “kunswerk” toe te plak – met positiewe, opbouende woorde waarmee elke Suid-Afrikaner kan identifiseer. Dit volg nadat Solidariteit verlede week in ʼn aanlyn meningspeiling die publiek gevra  ... Lees meer
    Negatiewe impak van winterkragtariewe moet bespreek word
    Solidariteit het vandag onder die vaandel van die Steun Ons Staal-veldtog ʼn skrywe aan die regering gestuur waarin ʼn dringende vergadering op ʼn hoë vlak aangevra word om die negatiewe impak wat winterkragtariewe op die staal- en chroombedryf het, te bespreek. Volgens Marius Croucamp, adjunkhoofsekretaris van die metaal- en ingenieursbedryf  ... Lees meer
    ʼn Strategie om ʼn ooreenkoms in die staalbedryf te bereik
    Die vakbond Solidariteit het vandag sy strategie bekendgestel om ʼn ooreenkoms in die beleërde staalbedryf te bereik. Dit volg nadat loononderhandelinge tussen vakbonde en werkgewers in die bedryf sowat drie weke gelede ʼn dooiepunt by die MEIBC bereik het. Volgens Marius Croucamp, adjunkhoofsekretaris van die metaal- en ingenieursbedryf by Solidariteit,  ... Lees meer
    1 2 3 709
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close