BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Solidariteit verwelkom verlengde tyd vir handveskommentaar
Die vakbond Solidariteit het ná afloop van die handvesberaad die afgelope naweek, die minister van minerale hulpbronne, Gwede Mantashe, se standpunt dat alle werknemers onder senior bestuursvlakke, ongeag ras, gelyke voordeel uit die handves se voorgestelde aandeelhoudingskema moet trek, verwelkom. Volgens Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit, bevorder die minister  ... Lees meer
Enorme deurbraak vir likwidateurs oor aanstellingsbeleid
Die konstitusionele hof het vandag in sy uitspraak oor Saripa se aanstellingsbeleid vir likwidateurs beslis dat dié beleid, wat op 7 Februarie 2014 deur die minister van justisie en die meester van die hooggeregshof ingestel is, nie in staat is om redelike gelykheid in die beroep te bevorder nie. Die  ... Lees meer
Solidariteit seëvier met afskaffing van aanstellingsbeleid 
Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn gunstige uitspraak in die uitgerekte SARIPA-saak gekry toe die konstitusionele hof Solidariteit gelyk gegee het deur te bepaal dat die lukrake toepassing van regstellende aksie tot ʼn end moet kom. Die hofgeding was die gevolg van ʼn beleid wat die minister van justisie en  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close