BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Solidariteit verkry stakingsmandaat teen rasuitsluiting
Solidariteit-verteenwoordigers van Sasol het vandag eenparig ʼn mandaat gegee dat ʼn staking uitgeroep kan word in protes teen Sasol se omstrede personeelaandeleskema, Khanyisa, wat wit werknemers uitsluit. Dié verteenwoordigervergadering het gevolg nadat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) op 14 Junie ʼn sertifikaat aan Solidariteit toegestaan het, wat  ... Lees meer
 Rampspoedige NGV sal SA se gesondheidsorg verder knou
Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat hy die nasionalisering van gesondheidsorg deur middel van die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering ten sterkste veroordeel en hierdie skadelike ideologies-gemotiveerde beleid sover moontlik sal teenstaan. Die vakbond het voorts gesê dat hy ʼn landswye veldtog van stapel sal stuur om insette te bekom wat  ... Lees meer
Solidariteit Jeug maan departement namens studente
Solidariteit Jeug het vandag ʼn skrywe aan die departement van gesondheid gerig oor die registrasieproses waarvolgens mediese studente wat besig is met hul finale jaar van studies moet aansoek doen om vir internskappe en gemeenskapdiens in 2019 te kwalifiseer. Dit volg nadat die aansoekproses reeds in Mei moes open. Die  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close