BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Regstappe kan volg nadat Denel weier om grieweprosedure te volg
Solidariteit ondersoek tans die moontlikheid om regstappe teen krygsvervaardiger Denel te doen omdat die groep al sowat ʼn maand lank sloer om ʼn grief wat deur ʼn Solidariteit-verteenwoordiger gelê is, op te volg. Die grief volg op ʼn reeks valse aantygings wat in November verlede jaar in ʼn naamlose brief  ... Lees meer
SA belastingstelsel verarm die deursneewerker
Die deursnee-werknemer se netto belastinglas het sedert 1994 met sowat 200% toegeneem. “Die rede hiervoor is dat mense belas word teen ʼn koers wat impliseer dat die staat die meeste noodsaaklike dienste aan sal voorsien, maar hulle moet dan self opdok vir gesondheidsorg, onderwys, veiligheid, elektrisiteit, behuising, pensioene en ander  ... Lees meer
Swak salaris dra by tot tekort aan ambagsmanne
Swak betaling is die belangrikste bydraende faktor in Suid-Afrika se tekort aan ambagsmanne. The gemiddelde Suid-Afrikaanse ambagsman is 54 jaar oud, wat toon dat ons land ʼn hele geslag ambagsmanne oorgeslaan het. Volgens Flip Buys, uitvoerende hoof van die vakbond Solidariteit, sal nie genoeg jongmense ambagte as loopbaan kies terwyl  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close