• Teken in
  • Ander Artikels

    Solidariteit sleep Polmed hof toe
    Solidariteit het dringende hofstukke by die Pretoriase Hooggeregshof ingedien namens 26 oud-polisielede wat gevaar loop om teen die einde van die maand hulle lidmaatskap van mediese fonds Polmed te verloor. Polmed het tot Vrydag die geleentheid om op die hofstukke te reageer. As daar geen remedie is nie, sal die  ... Lees meer
    Eerste ronde van onderhandelinge in chemiese bedryf misluk
    Onderhandelinge tussen werkgewers en vakbonde in die chemiese bedryf het na afloop van die eerste ronde ʼn dooiepunt bereik. Die vakbond Solidariteit, wat namens lede in die glas-, nywerheidschemikalieë- en petroleumsektore van die chemiese bedryf onderhandel, het die aanbod wat deur werkgewers in al dié sektore gemaak is, verwerp. Werkgewers  ... Lees meer
    Solidariteit waarsku Harmony om verplasings te staak
    Die vakbond Solidariteit het myngroep Harmony vandag gewaarsku om nie werkers te begin verplaas sonder dat vakbonde oor die aangeleentheid geraadpleeg is nie. Dié stap volg nadat Harmony werkers ingelig het dat hulle van die Elandsrand-goudmyn naby Carletonville na Harmony se Randfonteinmyn verplaas word. “Die wet vereis dat vakbonde geraadpleeg  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close