BEL ONS: 012 644 4300

Solidariteit glo dat sy lede se lojaliteit verdien om beloon te word.

Vir elke vriend of kollega wat 'n Solidariteit-lid by die vakbond laat aansluit, WAARBORG ons 'n Solidariteit-lojaliteitsbonus wat meer werd is as twee maande van jou lidmaatskapgeld. Bederf jouself, jou kinders, vroulief of manlief hierdie Kersseisoen!

Elke aansluiting waarborg vir jou 'n Takealot-geskenkbewys ter waarde van R250. Deelname is onbeperk.

Hoe verdien ek my Solidariteit-lojaliteitsbonus?

Voltooi jou inligting.

(Ons bevestig jou lidmaatskap en laat weet jou of jou vriend of kollega se aansluiting suksesvol was.)

Verskaf jou vriend of kollega wat ingestem het om aan te sluit, se besonderhede.

(Ons skakel hom/haar om die aansluiting telefonies te hanteer en sal aan jou terugvoer gee oor die sukses van jou poging.)

Ontvang jou bonus!

Verdien jóú Solidariteit-lojaliteitsbonus

Verwysingskompetisie 2018

Jou inligting:

Wie verwys jy om aan te sluit?

Verbeter jou kanse op sukses!

Lees al die bepalings en voorwaardes hier.

Terug op aandrang van Solidariteit-lede.
Slegs in November beskikbaar!

Registreer / Register

Maak toe / Close