• Teken
    asseblief in

  • Feedback
    VOLTOOI DIE VOLGENDE VORM OM BINNE 1 MINUUT BY SOLIDARITEIT AAN TE SLUIT

    JOIN SOLIDARITY IN ONE MINUTE BY COMPLETING THE FOLLOWING FORM

    OnsBouKomp

    Solidariteit het dit goedgedink om die BOU my gemeenskapsplek-kompetisie – met prysgeld van R20 000 – op die been te bring.

    Dus staan jy die kans om vanjaar jou geliefkoosde gemeenskapsplek te herBOU en te verbeter. Solidariteit skenk graag R20 000 aan die persoon of gemeenskap wat (byvoorbeeld) hul skool, die nabygeleë ouetehuis, die biblioteek, ’n kinderhuis of selfs die buurt se parkie vir opgradering benoem en as die wenner aangewys word.

    Die R20 000 word dan gebruik om die gemeenskapsplek op te gradeer en te verbeter. Solidariteit sal ná die opgradering ’n opvolgpromosievideo maak van die veranderinge wat aangebring is.

    Hierdie inisiatief beklemtoon weereens waarom Solidariteit soveel meer as ’n gewone vakbond is en dat ongelooflike dinge kan gebeur as Solidariteit en die gemeenskap saamstaan.

    Klik hier vir die bepalings en voorwaardes van die kompetisie.

    Dit is tyd om te stem! Hier is die drie inskrywings vir die #BouMyGemeenskap-kompetisie. Klik “Like” as jy vir een van hulle wil stem.

    Laerskool Marietjie van Niekerk


    Tweedy Park


    Athalia‎


    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close