Ander Artikels

Unisa-bestuur onwillig om rassespanning trompop te loop – Solidariteit
Die vakbond Solidariteit het vandag sy skok en teleurstelling uitgespreek oor die wyse waarop die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) sensitiewe klagtes van rassehaat en viktimisasie, hanteer het. Dit volg nadat die vakbond genoodsaak was om namens prof. Melodie Labuschaigne dringende stappe te neem teen Benny Morota, ʼn regsdosent aan Unisa,  ... Lees meer
2018-Begrotingsrede bou lugkastele op skuld
Die vakbond Solidariteit het vandag sy misnoeë uitgespreek oor die begrotingsrede wat in die Nasionale Vergadering gelewer is. Volgens Gerhard van Onselen, ekonomiese navorser verbonde aan die Solidariteit Navorsingsinstituut, sal die 2018-begroting ʼn verdere demper op ekonomiese groei plaas. “Daar is geen waarneembare afwyking van die skadelike ANC-beleid waarmee ons  ... Lees meer
Solidariteit verwelkom besluit oor mynbouhandves
Solidariteit verwelkom die ooreenkoms wat tussen die Kamer van Mynwese, die departement van minerale hulpbronne en die presidensie bereik is om die hofgeding oor die konsepmynbouhandves deur ʼn onderhandelingsproses te vervang. Dit was presies die versoek wat die belanghebbende partye in April 2017 aan die departement van minerale hulpbronne gerig  ... Lees meer
1 2 3 738

Registreer / Register

Maak toe / Close