BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Denel-hoof se bedanking: 'n Oorwinning op Solidariteit se kerfstok
Die vakbond Solidariteit het vandag die bedanking van Zwelakhe Ntshepe, voormalige hoof uitvoerende beampte (HUB) van Denel verwelkom. “Dié bedanking kom na volgehoue druk deur die vakbond teen Ntshepe en ander korrupte bestuur in Denel,” het Deon Reyneke, adjunkhoofsekretaris by Solidariteit gesê. Dit volg nadat die vakbond sedert Desember 2017  ... Lees meer
VSA-staal- en aluminiumtariewe, Solidariteit maak aksieplan bekend
Die vakbond Solidariteit het vandag sy aksieplan bekend gemaak in reaksie op die besluit deur Amerikaanse owerhede om nie die Suid Afrikaanse staal- en aluminiumbedryf vry te stel van invoertariewe op staal en aluminium nie. Dit volg na die Trump-administrasie op 8 Maart 2018 bekend gemaak het dat die VSA,  ... Lees meer
200 SAPD-lede in Springs slagoffers van haglike sanitêre omstandighede
Die vakbond Solidariteit het gister ʼn brief aan die departement van arbeid gestuur waarin hy versoek dat dié departement ʼn dringende gesondheidsinspeksie loods ten opsigte van die haglike werksomstandighede waaronder 200 SAPD-personeellede by die Alpha Romeo-gebou in Springs tans werk. Die skrywe aan die departement volg nadat Solidariteit vandeesweek deur  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close