BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Stuur gelukwensing vir Pretoria se 152ste verjaarsdag aan Oom Paul
AfriForum, die burgerregte-inisiatief wat deur Solidariteit gestig is, het ʼn beroep op lede van die publiek gedoen om ‘n boodskap van gelukwensing vir Pretoria se 152ste verjaarsdag aan Oom Paul Kruger by Kerkplein te stuur. Die e-posadres paul@kerkplein.org.za word spesiaal vir hierdie doel beskikbaar gestel. Verjaardagboodskappe kan ook gelaat word  ... Lees meer
Komponiste van De la Rey-lied skryf lied ter behoud van Pretoria se naam
Sean Else en Johan Vorster – die skrywers van die trefferlied De la Rey – het nou spesiaal ʼn nuwe lied oor Pretoria ter behoud van dié stad se naam geskryf. Die lied sal eerskomende Saterdag (17 November) die eerste keer voor ʼn gehoor gesing word tydens ʼn Afrikaanse musiekfees  ... Lees meer
Solidariteit plak wetswysiging op parlement se deur
Solidariteit het Dinsdag ’n voorgestelde wetswysiging van meer as 2 meter lank op die deur van die parlement in Kaapstad vasgeplak. In die wetswysiging vra Solidariteit dat die Wet op Gelyke Indiensneming gewysig moet word om jongmense deel van die aangewese groep te maak en hulle sodoende van die nadele  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close