• Teken in
  • Ander Artikels

    Die sage by Lily-myn duur onverpoosd voort
    Die vakbond Solidariteit het vandag gesê dat alle rolspelers by Lily-myn na die tafel moet kom om finaal oor die toekoms van Lily-myn te besin sodat die lang en uitgerekte emosionele kastyding en finansiële uitmergeling van die Lily-mynwerkers, hul gesinne, die gemeenskappe en die krediteure tot ʼn einde kan kom.  ... Lees meer
    Solidariteit-verslag wys SAL is swakste staatsinstelling
    Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag in hul verslag oor die stand van Suid-Afrikaanse staatsinstellings en die waarde vir belastinggeld, bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) die swakste van al die groot staatsinstellings bestuur word. Volgens die verslag is die waarde wat die SAL vir belastingbetalers se geld bied,  ... Lees meer
    Werknemers eis Solidariteit se erkenning as vakbond – Lonmin
    Solidariteit-lede en ander Lonmin-werknemers het Vrydag in ʼn manifes geëis dat die erkenning van die vakbond Solidariteit en ander verteenwoordigende unies dadelik herstel moet word. Dit volg nadat Lonmin onlangs geswig het onder Amcu se eis om alleenerkenning te geniet. Amcu het in sy doel geslaag en is sedert 5  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close