• Teken in
  • Ander Artikels

    Solidariteit bekom hofbevel namens verpleegster
    Die vakbond Solidariteit het namens hul lid, Dané Hertz, ʼn oorwinning behaal toe die hooggeregshof in Pretoria in Julie beveel het dat sy binne 30 dae in ʼn gemeenskapsdiensposisie geplaas moet word. Dit volg nadat die departement en die minister van gesondheid sedert Januarie 2017 hul wetlike plig versuim het  ... Lees meer
    Solidariteit onderteken gunstige loonooreenkoms met Kumba
    Die vakbond Solidariteit is verheug om te kan aankondig dat die vakbond tesame met die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) die kollektiewe ooreenkoms wat op 7 Julie 2017 met Kumba bereik is oor lone en ander diensvoorwaardes vir die volgende drie jaar, op 12 September bekragtig en onderteken het. Dié  ... Lees meer
    Reuse skikking namens benadeelde lid in die SAPD
    Die vakbond Solidariteit het vandag nog ʼn oorwinning behaal vir ʼn lid wat gebuk geloop het onder onbillike rassediskriminasie. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) weereens ʼn geskikte kandidaat wat aan al die vereistes voldoen oor die hoof gesien het, omrede sy aanstelling nie die rasdemografie bevorder nie. Volgens  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close