• Teken in
  • Ander Artikels

    Solidariteit verwelkom beslissing oor pensioenfondse in metaal- en ingenieursbedryf
    Die vakbond Solidariteit het die Appèlhof se uitspraak dat die Wet op Pensioenfondse nie die Pensioenfonds vir die Ingenieursbedryf en die Voorsorgfonds vir die Metaalbedryf reguleer nie , verwelkom. Albei hierdie fondse is deur die bedryf se bedingingsraad vir werknemers in die bedryf gestig. Die hofsaak het gevolg na ’n  ... Lees meer
    Solidariteit looi SAPD oor verwatering van kindereenheid
    Die vakbond Solidariteit se Helpende Hand Fonds het vandag, tydens ʼn konferensie oor die Sheldean Human moord en misdaad teen kinders, sterk kritiek uitgespreek teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens se besluit om die kinderbeskermingseenheid as spesialiseenheid te ontbind. Lede van die kinderbeskermingseenheid is na plaaslike polisiestasies herontplooi. Solidariteit het ook gevra  ... Lees meer
    Solidariteit kondig 10-punt kinderbeskermingsplan aan
    Die vakbond Solidariteit het vandag tydens ’n konferensie oor kinderweerbaarheid wat deur die vakbond se Helpende Hand Fonds aangebied is, ʼn 10-punt plan vir die bekamping van misdaad teen kinders aangekondig. Die Sheldean-konferensie het plaasgevind na aanleiding van die onlangse moord op Sheldean Human in Pretoria. Volgens Dirk Hermann, adjunk  ... Lees meer
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close