Is jy al 'n Solidariteit-vrou?
Solidariteit-vroue is 'n unieke gemeenskap van loopbaanvroue wat hard moet werk om 'n klomp kosbare balle in die lug te hou: jou loopbaan, jou gesin, finansies en jou huwelik of verhoudings. Vroue is egter onder toenemende druk in die werkplek. Vroue as enkelbroodwinners raak al hoe meer algemeen. Het jy werksbeskerming? As Solidariteit-vroue vorm ons hier 'n unieke bymekaarkomplek waar ons juis hierdie uitdagings verstaan en mekaar kan ondersteun.



WEN 'N SEEVAKANSIE VIR JOU EN DRIE VRIENDINNE
Om vas te stel of jy wel 'n aktiewe Solidariteit-lid is en kwalifiseer vir die prys, vul jou besonderhede hier in:

SLUIT AAN BY DIE SOLIDARITEIT GEMEENSKAP
Beste Solidariteit-vrou
Welkom by Solidariteit, 'n gemeenskap waar ons jou werk beskerm terwyl ons ook saam bou aan 'n beter toekoms vir onsself en ons kinders. Dit is ons nalatenskap.
Welkom spesifiek ook by ons gemeenskap van Solidariteit-vroue waar ons mekaar ondersteun om werklik te streef na 'n goeie werk-lewe-balans sonder om van onsself te vergeet.
Vir jou gerief, sal een van ons agente jou skakel en jou aansluiting telefonies finaliseer.
Die Solidariteit-vrou
Kry hier raad by vroulike rolmodelle en handige artikels om jou gemotiveerd
te hou op elke terrein van jou lewe.