BEL ONS: 012 644 4300
DEEL MET JOU VRIENDE
Sport in Suid-Afrika word toenemend verpolitiseer en dit gebeur al hoe vinniger.

Die regering en sportowerhede het 'n streng lys van rassekwotas vir die vernaamste sportsoorte opgestel wat deur die minister van sport, Tokozile Xasa, afgedwing gaan word. Solidariteit het onlangs in die Johannesburgse arbeidshof aangevoer dat die transformasiehandves vir Suid-Afrikaanse sport geskrap moet word.

Sport is nie net die Springbokke nie. Sport is elke kleuterskool, laerskool en Hoërskool en proewe, op al hierdie vlakke moet ons politiek uit sport haal. Ons wil sportkwotas beëindig deur gewone sportmanne en -vroue, en gewone skoolkinders se stories te vertel.

Is jy al deur politiek in sport geraak? Deel jou storie oor hoe en waar jy benadeel is met ons en help ons om jou storie te vertel.

Sportkwota Fase 2 2019
DEEL MET JOU VRIENDE

Registreer / Register

Maak toe / Close