
Nuutste verwikkelinge:
- Solidariteit het die saak na die Arbeidshof verwys en wag tans vir ’n datum waarop die saak aangehoor sal word.
Agtergrond:
- Solidariteit verteenwoordig tans lede oor twee gedeeltes van hierdie vry bevorderings van die SSSBC-ooreenkoms 2/2011, naamlik oor diskriminasie op grond van ras en geslag, en diskriminasie op grond van gestremdheid.
- Solidariteit het 218 lede op 18 November 2016 in ’n klasaksie verteenwoordig by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie as gevolg van diskriminasie op grond van ras en geslag ingevolge hierdie ooreenkoms. Die SAPD het egter nie opgedaag nie.
- Solidariteit verteenwoordig ook op 23 November twee lede met gestremdhede teen wie die SAPD gediskrimineer het op grond van gestremdheid.
Agreement-2-of-2011