Staatskapers het jóú swaarverdiende geld gesteel en werknemers beroof van hul werk en toekoms! Die onregmatige aktiwiteite beloop bykans R50 miljard! Ons mag nie toelaat dat hulle daarmee wegkom nie!

Ons het reeds klagte van korrupsie, diefstal, bedrog en die wanbestuur van staatsfondse teen 19 beweerde staatskapers gelê. Die skuldiges MOET vervolg word! Wie kla jy aan? #OnsKomVirJulle

Jou identiteit sal beskerm word.

Staatskapers
Checkboxes

Registreer / Register

Maak toe / Close