BEL ONS: 012 644 4300

Ander Artikels

Mineraleraad strategie oor die mynbouhandves begin verander
Die vakbond Solidariteit neem kennis van die Mineraleraad van Suid-Afrika (voorheen die Kamer van Mynwese) se kommer oor sekere gedeeltes van die hersiene mynbouhandves, veral gedeeltes wat verband hou met nuwe koste-items wat in die handves ingebou is en veral die 5%- vrydraende rente (“free carry”) wat aandeelhouding vir werknemers  ... Lees meer
Net bouvalle, stompe na rampspoedige grondhervormingsproses
ʼn Eens florerende druiwe- en sitrusplaas van 480 hektaar in Limpopo is gereduseer tot bouvalle, en afgekapte lemoenbome wat vir vuurmaakhout gebruik is. Dit is die hartseer realiteit wat Solidariteit gister aangetref het tydens ʼn besoek aan die vervalle Sunningdale-plaas wat geleë is tussen Mokopane en Polokwane. Die plaas is  ... Lees meer
Solidariteit behaal oorwinnings in handvesonderhandelinge
Die vakbond Solidariteit is dankbaar dat vier van sy vyf eise in die nuwe konsephandves vervat is. Die eis dat nuwe koste-items in dié handves beperk moet word omrede dit groei kan belemmer wat weer afleggings en kleiner verhogings tot gevolg kan hê, is egter nie geakkommodeer nie en dié  ... Lees meer
1 2 3 758

Registreer / Register

Maak toe / Close