/*php if (function_exists('dimox_breadcrumbs')) dimox_breadcrumbs(); */?>
DEEL MET JOU VRIENDE
Solidariteit moedig almal aan wat kan stem om te gaan stem. Omdat jou stem so belangrik is, is dit belangrik dat jy ʼn ingeligte keuse maak. Hierdie stembepaler help jou om te bepaal met watter party se beleid jy die meeste saamstem.