BEL ONS: 012 644 4300
Die plaaslike staalbedryf het groot terugslae beleef en die bedryf benodig daadwerklike ingryping om sy voortbestaan en die voortbestaan van sy mense te verseker.

Groot hoeveelhede goedkoop gesubsidieerde staal word in ons land gestort te midde van 'n wêreldwye staalkrisis en dit kos ons ons werk.

Vir die eerste keer in 'n generasie bestaan die werklike bedreiging dat die Suid-Afrikaanse staalbedryf totaal en al tot niet kan gaan. In Highveld Staal het ons 'n reus verloor en ons kan eenvoudig nie toelaat dat dit weer gebeur nie.

Solidariteit neem die leiding. Ons het ’n plan om duisende mense se werk te red; 'n plan om die toekoms van óns staalbedryf oor die lang termyn te help verseker.

Ons het jou nodig – vir ons staal, vir ons gemeenskappe, vir ons mense.

Steun ons staal!

VIDEO'S


REGSTREEKS UITSENDING

PROMOSIE MATERIAAL

RAAK BETROKKE EN STUUR JOU VOORSTELLE

Raak Betrokke - SOS

BELANGRIKE DOKUMENTE

VOORLEGGINGS

INTERESSANTE LEESSTOF

STATISTIEKE

Bly op hoogte deur die jongste nuus oor die SOS-veldtog te lees.


SOLIDARITEIT NUUS

  • Solidariteit het vandag bevestig dat hy ʼn artikel 189A-afleggingskennisgewing van Afrika se grootste staalverskaffer, ArcelorMittal Suid-Afrika (AMSA) ontvang het. Dit volg nadat Wim de Klerk, hoof uitvoerende beampte van AMSA, in ʼn verklaring laat gistermiddag aangekondig het dat AMSA weens die geweldige druk in die staalbedryf en die laer vraag na  … Lees meer

  • Die vakbond Solidariteit het vandag tydens ʼn konferensie by Akademia sy “Steun Ons Staal”-veldtog (SOS) van stapel gestuur. Die veldtog, wat fokus op die uitdagings wat hierdie bedryf in die gesig staar, beoog om betrokkenheid aan te moedig wat aanleiding sal gee tot aktiewe optrede om die plaaslike staalbedryf te  … Lees meer

  • Die vakbond Solidariteit het vandag bevestig dat hy in kennis gestel is van beplande afleggings by Girlock Brakes omdat die maatskappy weens verskeie redes nie meer aan sy operasionele vereistes sal kan voldoen nie. Volgens Marius Croucamp, adjunkhoofsekretaris van die metaal- en ingenieursbedryf by Solidariteit, het die maatskappy redes vir  … Lees meer


  • ANDER NUUS

    Solidarity warns of ‘major impact’ should AMSA proceed with job cuts

    TTrade union Solidarity has confirmed receipt of a Section 189A retrenchment notice from steel producer ArcelorMittal South Africa (AMSA) and has indicated that it will enter negotiations with the company to ensure alternatives to retrenchments are considered.

    Solidarity stresses importance of saving South Africa’s steel industry

    Trade union Solidarity on Thursday emphasised the importance of South Africa’s steel industry, stating that it is a “key enabler of every part of the South African economy – including the automotive, mining, construction, energy and infrastructure sectors, all of which have been identified as major growth drivers”.

    GALERY

    « 1 of 2 »

    Indien jy meer oor die projek wil weet, stuur asseblief vir ons jou kontakbesonderhede.


    KONTAK ONS

    Kontak Ons - SOS

    Registreer / Register

    Maak toe / Close