BEL ONS: 012 644 4300

Steve Scott

stevescott Steve Scott is sedert 2006 die president van Solidariteit. In sy tien jaar as president van die vakbond het Scott grootliks daartoe bygedra dat Solidariteit tot ʼn relevante en gerekende rolspeler in Suid-Afrikaanse vakbondwese ontwikkel het.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close