BEL ONS: 012 644 4300

Die verlenging van die ramptoestand kon nie op 10 September geregverdig word nie, en dit sal drastiese gevolge vir ons burgers, die ekonomie en demokrasie in ons land inhou indien dit op 15 Oktober opnuut verleng sou word.

Eis saam met Solidariteit dat die ramptoestand dringend opgehef word!



STOP die ramptoestand!


Registreer / Register

Maak toe / Close