BEL ONS: 012 644 4300
Keer hom om parlement toe te gaan Politieke leiers wat met moord en doodslag dreig, moet ernstig opgeneem word en van politieke mag weerhou word. Solidariteit gaan 'n klag teen BLF indien om die party te stuit om aan volgende jaar se verkiesing deel te neem. Help ons om hom te keer!
Voeg jou naam hierby en steun Solidariteit om die BLF te stuit en maak ons sterker!
Stuit Andile
Foto: Gallo Images / Beeld / Wikus de Wet

Registreer / Register

Maak toe / Close