• Teken in

  • 2017-09-15_DIRK_JacarandaFM_op briefhoof

    Nuut: Lees Solidariteit se memorandum aan JacarandaFM hier

    Ons is burgers en nie probleme nie!

    In Suid-Afrika is die retoriek van so ʼn aard dat wit mense, en veral Afrikaners, as probleme beskou word. Uitsprake wat deur van Zuma tot Malema gemaak word, weerspieël hierdie retoriek.
    Tumi het hierdie sentiment ook verwoord deur te sê dat die boelie gestraf moet word. Dit is ʼn denkwyse wat daarop aandring dat daar regstelling of vergelding moet wees sodat ʼn ander deel van die bevolking beter kan voel.

    Wanneer daar werklike en geregverdigde woede is oor die uitlatings word dit misken en afgemaak as ekstremisties en daar word aangevoer dat hierdie deel van die bevolking nie die reg het om kwaad te wees nie.

    So gaan ons nie in Suid-Afrika vorentoe beweeg nie. Ons stem saam dat ons moet praat.

    Afrikaners is deel van die oplossing en is nie die probleem nie. Ons probeer om die land te laat werk; ons is in die land en van die land.

    Luister hoe Tumi haar gevoelens oor wit mense uitspreek:

    Gee ons mandaat om môre ‘n klag by Jacaranda te gaan lê.

    Voeg jou naam hier by.

    Jacaranda Tumi W2
    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close