BEL ONS: 012 644 4300

Barloworld se afleggingsproses is onregverdig en diskriminerend van aard en Solidariteit eis dat alle afleggings onmiddellik herroep moet word!

Solidariteit het 'n dringende aansoek voor die arbeidshof gebring om afleggings, wat op ras gebaseer is, deur Barloworld Equipment Suid-Afrika te stuit. Ons veg op 29 September in die hof teen hierdie rasvergrype!

Steun ons regsaksie en stop Barloworld se rasbeheptheid!



TeWitVirBarloworld


Registreer / Register

Maak toe / Close