BEL ONS: 012 644 4300
DEEL MET JOU VRIENDE
Ek behoort aan hierdie land en my vel is wit.

Suid-Afrika is die mees rasgereguleerde land ter wêreld. Vir alles is daar 'n rassewet. Ten tye van die Covid-19-krisis gee die regering hulp op grond van ras. Daar is ras as jy wil studeer, ras as jy finansiële studiehulp benodig, ras as jy wil rugby, krieket of netbal speel, ras as jy wil sake doen, ras as jy werk en ras as jy aansoek doen vir bevordering. Die rassewette wat werk reguleer word nou nog strenger gemaak en Panyaza Lesufi wil nou raspolisie aanwys om selfs op skoolvlak op wit mense toe te slaan.

En lewer ek kritiek oor hierdie malheid is ék die rassis! Ek is te wit vir my land en ek is nou moeg daarvoor! Ek gaan opstaan vir my regte en my sê sê.

Ek het die REG om VRY en VEILIG in my land te woon en te werk! Die staat sal my dit nie ontneem nie.
Te wit vir my land
Verwys ‘n vriend
*Deur hierdie protesbrief eis ek 'n gesprek met pres. Ramaphosa, ondersteun ek plaaslike hofsake teen rasvergrype en maak ek my voorneme bekend om 'n klag teen Suid-Afrika se rasvergrype by die Verenigde Nasies se komitee vir die uitwissing van rassediskriminasie te lê.
Checkboxes
DEEL MET JOU VRIENDE

Registreer / Register

Maak toe / Close