BEL ONS: 012 644 4300
Waar het alles begin?

Twee laerskole van Bloemfontein gaan trap dat dit klap! Die onnies van die Willem Postma Primêre Skool en Laerskool Bloemfontein gaan op 21 Augustus 2020 aan ’n virtuele 1 1 00 km-fietstoer deelneem vanaf die Rosestad na die Moederstad om 32 beheerliggaamposte te probeer red.

Solidariteit #TrapSaam vir onderwysers daag jou uit om te help.
Gee ’n donasie. Red ’n werk.
TrapSaam | Donasie
Toestemming

Registreer / Register

Maak toe / Close