BEL ONS: 012 644 4300

Universiteite moet personeel beskerm, Solidariteit stuur aanmanings

Woensdag | 21 Oktober | 2015
Teken in om kommentaar te lewer
nuutste oudste gewildste
Yolanda Kirsten

Ek is tans op die kampus as ‘n personeellid, werk rustig in my kantoor, het al tot ‘n muffin by die SS gaan koop. Hekke is dig toegesluit vanaf vroeg vanoggend met ‘n al wat ‘n beskermingdienste personeellid en polisiemag op vol gereedheid. Die 150 nie- studente wat anderkant die kruising by die hoofhek oefening ingekry het, het nou uitmekaar gegaan, Geen bedreiging vir veiligheid hoegenaamd nie danksy die voorbereiding van die NWU. Swart en wit studente speel sokker en touchies op die gras en loop telkens om te gaan kyk of die biblioteek al oop is om te gaan… Read more »

Yolanda Kirsten

Ek voel jammer vir ander universiteite en kan nie kommentaar lewer oor hulle omstandighede nie, jou skrywe was gemik op die NWU wat se personeel en studente bedreig word en nou nog op die koop toe toegesluit sit in koshuise. Die NWU het 100% beheer oor enige optrede gehad, en alle beheermatreels getref om almal se veiligheid te verseker waaroor julle nie berig, en die res is oordrewe. Aantygings soos die skep onsekerheid en vrees by studente en ouers wat staatmaak op julle berriggewing en nou onseker is of hulle kinders moet terugkeer Maandag vir die eksamens omdat die NWU… Read more »

Registreer / Register

Maak toe / Close