BEL ONS: 012 644 4300

Kom ontspan teen 20%-afslag in die hart van die skilderagtige Panorama-roete in Mpumalanga. Aan De Vliet vakansie-oord is 8 km vanaf Hazyview geleë en slegs 20 km vanaf die Kruger Nasionale Park. Sluit jou dag af met ’n lekker braai of ’n skemerkelkie op die oewer van die Sabie Rivier. Daar is kuierareas, ’n leeshoekie, piekniekplekke langs die Sabie Rivier en ’n swembad onder koeltebome. Hierdie voordeel geld nie oor Paasnaweke en van 1 Desember – 10 Januarie nie. Klik hier om meer te lees.
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close