BEL ONS: 012 644 4300

Kom ontspan op die strand teen 20%-afslag! Santana is in die middel van Margate, op die strand, geleë. Daar is verskeie eenhede om van te kies met fantastiese leef- en eetareas, asook ʼn volledig toegeruste kombuis. Luister saans na die branders terwyl u rustig slaap. Die tuin is pragtig om in te stap en strek tot op die strand. ʼn Kort stappie op die strand bring u tot op die hoofstrand van Margate. Hierdie voordeel geld nie oor Paasnaweke en van 1 Desember – 10 Januarie nie. Klik hier om meer te lees.
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close