- Ry met die N1 in ‘n noordelike rigting deur Midrand. Waar die pad in die suide van Centurion in twee verdeel, kies die Pietersburg (Polokwane)-pad.
- Neem die Bothalaan-afrit en draai links by die verkeerslig.
- Jy draai dus in Bothalaan in, in ‘n noordwestelike rigting.
- Ry met Bothalaan vir sowat 5 kilometer, verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
- Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
- Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is ‘n Shell Garage aan die regterkant).
- Draai dadelik weer links in DF Malanrylaan.
- Solidariteit se hoofkantoor is minder as 1 kilometer verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malan- en Eendrachtstraat.
- DF Malan-rylaan loop parallel met Botha-laan. Sou jy dus nie uit Bothalaan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die Solidariteit-hoofkantoor aan jou regterkant
- verbyry. Kies dan net die volgende verkeerslig.