BEL ONS: 012 644 4300

aanwysings-limpopo

 

  • Ry met die N1 in ‘n suidelike rigting.
  • Hou verby die Zambesi-, Stormvoël-, Atterbury en Rigellaan-afritte.
  • Hou ook verby die afrit na die R21 (Lughawe, Middestad).
  • Kies die volgende afrit (Bothalaan).
  • Nadat jy by die Bothalaan-afrit afgedraai het, draai jy regs by die verkeerslig. Jy draai dus in Bothalaan in, in ‘n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 kilometer verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is ‘n Shell Garage aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in DF Malanrylaan.
  • Solidariteit se kantoor is minder as 1 kilometer verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malan- en Eendrachtstraat.DF Malanrylaan loop parallel met
  • Botha-laan en sou jy dus nie uit Botha-laan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die Solidariteit-hoofkantoor aan jou regterkant verbyry. Kies dan net die volgende verkeerslig.

 

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close